Hoekom u die epos kry        View in browser       Kontak ons insake die produk       Not for you?  Please forward to the colleague responsible

Die beste produk @ nog beter prys

Infra rooi VERHITTING @ slegs 80 sent per uur waar gasstelsels tot R20 per uur kan kos

U sal dit heelwaarskynlik by die volgende plekke wil gebruik :  buite stoepe,  buite braai areas,  restaurante,  pakstore,  werkswinkels,  onthaal areas,  perdestalle of areas wat diere huisves en groot areas wat verhitting benodig - daar mag dalk nog 100de ander gebruike wees.

Die beste van hierdie produk is dat dit volkome omgewings vriendelik is - geen gasse of skadelike neweprodukte word in die atmosfeer vrygestel nie.

WAS R1495.00  -  NOU R1395.00

Gekwoteerde pryse ex Worcester en sluit BTW IN.

Tel 023-3422505