
Ons bied aan u verskeidenheid van kragopwekker eenhede,
beskikbaar en gerugsteun deur
Ellies, ‘n markleier in huishoudelike goedere in Suid Afrika.
U het 'n keuse
van die volgende kragopwekkers, 'n reeks wat in 95% van die huishoudelike mark
se behoeftes sal voorsien:
· 1.3
KVA petrol - 460x370x390 mm
· 2
KVA petrol - 605x440x460 mm
· 3.6 KVA petrol - 700x525x560
mm
· 5 KVA petrol - 815x560x575
mm
· 5 KVA diesel - 940x540x680
mm
Al ons
eenhede het die volgende as standaard items:
· AVR
· Brandstof meter
· Volt meter
· Minimum olie vlak waarskuwing
· Oorlading beskerming