I was your customer - a social responsibility project by Masjienburo and Mountain Mill Mall

 PETER CHEALES - I was your customer

 

PETER CHEALES : 17 November 2006 - Southern Africa's most sought-after conference and seminar speaker, and author of I WAS YOUR CUSTOMER, one of the best-selling business books in South Africa of all time.   Peter presents a practical approach to today's important business survival issues. What he says can be implemented to recharge performance at all levels of the company hierarchy, targeting and focusing attention on key areas that influence bottom lines.

 

Die outeur van die baie bekende boek "I was your customer" sal sorg vir 'n sake-ete gepak met idees vir elke persoon wat in besigheid is met dienslewering aan sy klante.  In vandag se uiters kompiterende besigheids arena kan ons nooit genoeg gevoed raak met nuwe idees oor steeds verbeterende dienslewerings tegnieke nie.  Hierdie geleentheid word gesamentlik aangebied deur Masjienburo se sosiale verantwoordelikheids inisiatief en die nuut gestigte sake-klub van Mountain Mill Sentrum.

 

Hierdie is 'n unieke geleentheid om ook die sleutelpersoneel in u besigheid blootstelling te gee aan die waarde wat 'n klant vir jou besigheid inhou.  Die organiseerders neem groep besprekings - bespreek dus vroegtydig.   Kyk ook hier wat sĂȘ die korporatiewe maatskappye van hierdie besonderse spreker.

 

Besprekings - u kan epos stuur aan petercheales@masjienburo.co.za   en die aantal reserverings vir u maatskappy bevestig of die info-kiosk by die Mountain Mill Sentrum besoek en die besprekings daar maak.

 

Koste - R150 per individu met 3 gang maaltyd by De Kelders restaurant in die Mountain Mill Sentrum

 

Plek - De Kelders Restaurant, Mountain Mill Sentrum, Worcester

 

Tyd - stiptelik 12h00