Masjienburo Personeel

By Masjienburo is dit vir ons 'n trots en plesier om tot u diens te kan wees op 'n vlak waar ons glo ons leiers in die gebied van kaantoortoerusting is.  Elke personellid is ten volle toegewyd om na u spesifieke behoefte om te sien, geen versoek is vir ons te groot nie.

Graag stel ons hulle nou aan u bekend sodat u ook die gesig agter die stem kan ontmoet - vir die van u wat nog nie in persoonlike kontak met ons was nieorganogram

  • JAK.jpg (40640 bytes) Johannes Kleinhans - Besturende DirekteurToegewyde professionele diens met 'n glimlag is ons span se aanbod.
  •  Mariana Koen - Administratiewe bestuurder
  •  Cornelia Mouton - Algemene ontvangs en tegniese afdeling administrasie
  •  Gert van Wyk - Tegnikus
  •  Jan Coetzer - Tegnikus
  •   Henderik Strydom - Tegnikus
  • Nicky Fivaz - Toebehore en kantoormeubels
  •  Jackie Carstens - Gestremde hulpmiddels, MTN en MB-net administrasie
  •  Anisthy van Rooy Selfoon konsultant te MTN Hoogstraat
  •    Heinricht Abrahams - Selfoon konsultant te MTN Hoogstraat
  • Debbie Watson - SME selfoon konsultant te MTN Hoogstraat vir ons besigheids klante
  • Petrus Mahlomba - Algemene bode
  • Stella.jpg (71973 bytes) Stella Levanthal - Algemene klerk