Toebehore vir al u masjiene

BESPAAR OP DIE PRYS VAN U TOEBEHORE AANKOPE -  Het u geweet dat Masjienburo in AL u behoeftes van MASJIEN TOEBEHORE kan voorsien, wat insluit papier, drukker ink, poeier, linte, ensovoorts?   TOEBEHORE vir ALLE fabrikate van kopieerders, dupliseerders, drukkers, faks-, multi-funksionele masjiene kan verskaf word.    Ons voorsien reeds dupliseerder ink vir die meeste skole op die RZ200 @ R 265.00 en die meester @ R 295.00.  Ander modelle is ook beskikbaar op voorkeur tariewe.   Kontak ons ook gerus vir 'n kwotasie op A4-kopieer Rotatrim papier - ons pryse klop die res!!   Kontak gerus vir Jackie vir ‘n kwotasie op u bepaalde masjien se produk.

             

SAVE ON THE PRICE OF MACHINE SUPPLIES  -  Did you know that Masjienburo can supply you with ALL the consumables for ALL your machines.  We stock a WIDE range at very compatible prices for copiers, printers, Risos, faxes, printers, etc.   We supply Riso RZ200 supplies to most of the schools at prefered pricing of R265 for the ink and R295,00 for masters.   Other models are also available.    Please also do enquire about our A4 Rotatrim copier paper - our prices beat the rest.    Kindly contact Jackie for all your supplies